Die Koplig Koning™

Die Koplig Koning™

Sale price  R 279.20 Regular price  R 349.00
Skip to product information
Die Koplig Koning™

Die Koplig Koning™

Sale price  R 279.20 Regular price  R 349.00
Veld & Vuur | Born for the Wild

DIE KOPLIG KONING™

Wanneer die son gaan slaap,
vat die Koning oor!

Moenie in die donker rondstrompel nie! Of jy nou kamp opslaan, langs die water visvang of ná sononder werk, Die Koplig Koning™ gee jou lig terwyl jou hande vry bly.

5 LED-ligte USB-herlaaibaar 4 ligmodusse Handevry

Gebou vir die buitelewe

🔦

5 LED-ligte

Helder beligting vir jou volgende avontuur ná sononder.

🔋

Herlaaibare battery

Ingeboude battery met gerieflike USB-laaiopsie.

🎣

Hande bly vry

Verstelbare kopband vir kamp, visvang en werk.

🌙

4 ligmodusse

Kies die beligting wat by jou omstandighede pas.

Die donker is nie die baas nie.

Van die braaiplek tot die kampplek: wanneer jy albei hande nodig het, dra jy sommer jou lig op jou kop!

Vier ligmodusse

01Hooflig helder
02Syligte helder
03Alle ligte helder
04Flitsmodus

Tegniese besonderhede

✓ 5 LED-ligte
✓ 4 beligtingsmodusse
✓ USB-herlaaibaar
✓ Ingeboude battery
✓ Verstelbare kopband
✓ Geadverteerde IP65-beskerming
✓ Geadverteerde ligafstand tot 150 m

Werklike ligafstand en werkverrigting kan volgens omstandighede verskil.

You may also like