Skip to product information
Die Kragbul™
Sale price
R 1,039.20
Regular price
R 1,299.00
Die Kragbul™ – Krag wanneer jy dit nodig het
Vier handige funksies in een draagbare toestel. Ideaal vir paduitstappies, kampeeravonture en onverwagte noodgevalle.
01 | Noodstarter
'n Draagbare noodstarter wat ontwerp is om 'n versoenbare 12V-voertuigbattery te help aanskakel wanneer die battery pap is.
02 | Bandpomp
'n Ingeboude lugkompressor vir die oppomp van versoenbare voertuigbande en ander opblaasbare items.
03 | Kragbank
Die herlaaibare battery kan ook versoenbare USB-toestelle van noodkrag voorsien wanneer jy weg van 'n muurprop is.
04 | LED-noodlig
Ingeboude beligting vir donker padtoestande, kampeerplekke en onverwagte noodgevalle.
Belangrik:
Gebruik die toestel volgens die vervaardiger
se instruksies. Voertuigversoenbaarheid,
maksimum werkverrigting en bykomstighede
hang van die presiese model af.